Swallowsoftware.com

swallow.jpg (35087 bytes)

How amiable are thy tabernacles, O LORD of hosts! My soul longeth, yea, even fainteth for the courts of the LORD: my heart and my flesh crieth out for the living God.
Yea, the sparrow hath found an house, and the swallow a nest for herself, where she may lay her young,
even thine altars,
O LORD of hosts, my King, and my God.
Blessed are they that dwell in thy house:
they will be still praising thee. Selah.
Blessed is the man whose strength is in thee;
in whose heart are the ways of them.
Who passing through the valley of Baca make it a well;
the rain also filleth the pools.
They go from strength to strength,
every one of them in Zion appeareth before God.
O LORD God of hosts, hear my prayer:
give ear, O God of Jacob. Selah.
Behold, O God our shield,
and look upon the face of thine anointed.
For a day in thy courts is better than a thousand.
I had rather be a doorkeeper in the house of my God,
than to dwell in the tents of wickedness.
For the LORD God is a sun and shield:
the LORD will give grace and glory: no good thing will he withhold from them that walk uprightly. O LORD of hosts, blessed is the man that trusteth in thee.

blueline2.jpg (3683 bytes)

Hoe lieflik is U woninge, o HERE van die leërskare!
My siel verlang, ja, smag na die voorhowe van die HERE;
my hart en my vlees jubel uit tot die lewende God.
Selfs vind die mossie 'n huis en die swaweltjie 'n nes vir haar, waar sy haar kleintjies neerlê, naamlik U altare,
HERE van die leërskare, my Koning en my God!
Welgeluksalig is hulle wat woon in U huis;
hulle prys U gedurig. Sela.
Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is,
in wie se hart die gebaande weë is.
As hulle deur die Droë Laagte trek, maak hulle dit 'n fonteinland; ook oordek die vroeë reën dit met seëninge.
Hulle gaan van krag tot krag;
elkeen van hulle sal verskyn voor God in Sion.
HERE, God van die leërskare, hoor my gebed;
luister tog, o God van Jakob! Sela.
o God, ons skild, kyk en aanskou
die aangesig van U gesalfde.
Want 'n dag in U voorhowe is beter as duisend;
ek wil liewer by die drumpel staan in die huis van my God as om te woon in die tente van goddeloosheid.
Want die HERE God is 'n son en skild;
die HERE sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie.
HERE van die leërskare,
welgeluksalig is die mens wat op U vertrou!

 

   

Psalms 84

 

Psalm 84

 
     

Swallowsoftware.com ©2004 - 2023